Ons geheime resep is oor generasies vervolmaak en kombineer die beste Suid-Afrikaanse geure om ‘n sous te skep wat elke maaltyd in ‘n buitengewone ervaring omskep.
Prefek vir braai
Ontwerp om elke vleissnit aan te vul.
Natuurlike bestanddele
Gemaak met sorgvuldig geselekteerde kruie en speserye.
KONTAK ONS
Gereed om die beste biefstuksous te ervaar? Kontak ons vir bestellings, inligting oor voorraadhouers of enige vrae.